Knoet VI van Denemarke

Knoet VI
Koning van Denemarke
Knoet se seël, uit die 1190's, is die vroegste bekendste voorbeeld van die wapen van Denemarke.
Knoet se seël, uit die 1190's, is die vroegste bekendste voorbeeld van die wapen van Denemarke.
Periode 118212 November 1202
Voorganger Waldemar die Grote
Opvolger Waldemar II
Huis Estridsen
Vrou Gertruida van Beiere
Vader Waldemar die Grote
Moeder Sofia van Minsk
Gebore 1163
Oorlede 12 November 1202

Knoet VI (116312 November 1202) was van 1182 tot 1202 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van koning Waldemar die Grote en Sofia van Minsk.

Hy was getroud met Gertruida, ’n dogter van Hendrik die Leeu van Sakse. Hulle het nie kinders gehad nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy